Genesis 19:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Abraham het die môre vroeg opgestaan na die plek waar hy voor die aangesig van die HERE gestaan het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dié oggend het Abraham vroeg opgestaan en hom gehaas na die plek waar hy by die Here gestaan het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Abraham is vroeg in die môre na die plek waar hy voor die aangesig van die HERE gestaan het. |
| Afrikaans 1983 | Daardie oggend het Abraham vroeg opgestaan en na die plek toe gegaan waar hy in die teenwoordigheid van die Here gestaan het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Abraham is vroeg die oggend na die plek waar hy voor die Here gestaan het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Abraham het daardie oggend vroeg na die plek gegaan waar die Here met hom gepraat het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vroeg die volgende oggend is Abraham terug na die plek waar hy die vorige dag nog met die Here gepraat het. |