Genesis 19:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het die HERE swael en vuur op Sodom en Gomorra laat reën vanuit die hemel;
Afrikaans (NLV) 2011 Toe het die Here vuur en brandende swael uit die hemel op Sodom en Gomorra laat neerreën.
Afrikaans 1933/1953 En die HERE het swawel en vuur oor Sodom en Gomorra laat reën van die HERE uit die hemel,
Afrikaans 1983 Toe het die Here swael en vuur van Hom af, uit die hemel uit, laat reën op Sodom en Gomorra.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here het op Sodom en Gomorra swael en vuur laat reën wat van die Here af uit die hemelruim kom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het toe swael wat brand en vuur uit die lug laat val op Sodom en Gomorra.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe het die hel losgebars. Die Here het swaelvuur op Sodom en Gomorra laat neerreën.