Genesis 19:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die son het oor die aarde opgekom toe Lot in Soar ingegaan het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Net toe die son opkom, het Lot by die dorpie aangekom. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die son het oor die aarde opgegaan toe Lot in Soar aankom. |
| Afrikaans 1983 | Net toe die son opkom, het Lot in Soar aangekom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die son het oor die aarde opgekom toe Lot in Soar aankom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe die son opkom, het Lot in die stad Soar aangekom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die son was net op toe Lot-hulle in Soar aankom. |