Genesis 19:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Lot sê vir hulle: Ag, nie so nie, my Meester! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ag nee tog, Menere,” pleit Lot. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop antwoord Lot hulle: Ag nee, my Here! |
| Afrikaans 1983 | Maar hy sê vir hulle: “Asseblief tog, Menere, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar Lot het vir hulle gesê: “Asseblief nie, my Heer! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar Lot sê vir hulle: “Nee, Menere, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Lot het egter vinnig geantwoord: “Nee, Meneer, dit kan nie gebeur nie. |