Genesis 19:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want ons sal hierdie plek verwoes, omdat die geroep oor hulle groot geword het voor die aangesig van die HERE; en die HERE het ons gestuur om dit te vernietig.
Afrikaans (NLV) 2011 Ons gaan hierdie plek heeltemal verwoes omdat die mense so sondig is. Daarom het die Here ons gestuur om die plek te verwoes.”
Afrikaans 1933/1953 want ons gaan hierdie plek verwoes, omdat die geroep oor hulle groot is voor die aangesig van die HERE, en die HERE het ons gestuur om dit te verwoes.
Afrikaans 1983 Ons gaan hierdie plek verdelg. Daar is 'n groot geroep by die Here oor die plek en sy mense, en Hy het ons gestuur om die plek te verdelg.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) want ons gaan hierdie plek verdelg. Ja, die noodkreet teen hulle by die Here is groot, en die Here het ons gestuur om die stad te verdelg.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) want ons gaan die stad verwoes. Die Here het gehoor wat hierdie stad se mense gedoen het, en Hy het ons gestuur om die plek te verwoes.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ons is op die punt om die stad te verwoes. Hierdie stad se sondes is so groot dat die Here ons gestuur het om dit vernietig.”