Genesis 19:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar die manne het hul hand uitgesteek en Lot na hulle in die huis ingetrek en die deur toegesluit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar die twee engele het hulle arms uitgesteek, Lot ingetrek en die deur gegrendel. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar die manne het hulle hand uitgesteek en Lot by hulle in die huis gebring en die deur toegesluit. |
| Afrikaans 1983 | Toe het die mans wat in sy huis was, vir Lot binnetoe getrek na hulle toe en die deur gesluit, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar die mans het hulle hande uitgesteek, Lot na hulle toe ingetrek en die deur gesluit. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die twee mans wat in die huis was, gryp toe vir Lot en trek hom in die huis in en sluit die deur. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die twee mans binne-in die huis het Lot egter vinnig teruggepluk en die deur gesluit. |