Genesis 18:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle sê vir hom: Waar is jou vrou Sara? En hy sê: Kyk, in die tent. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Waar is Sara, jou vrou?” vra hulle hom. “In die tent,” antwoord Abraham. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê hulle vir hom: Waar is Sara, u vrou? En hy antwoord: Daar in die tent. |
| Afrikaans 1983 | Toe vra hulle hom: “Waar is jou vrou Sara?” en hy antwoord: “Hier in die tent.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het vir hom gevra: “Waar is Sara, jou vrou?” Hy het geantwoord: “Daar in die tent.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle vra toe vir hom: “Waar is jou vrou Sara?” en hy antwoord: “Sy is hier in die tent.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Waar is jou vrou, Sara?” het hulle hom gevra. “Daar, daar in die tent,” het hy gesê. |