Genesis 18:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die HERE het gesê: As Ek in Sodom vyftig regverdiges in die stad vind, sal Ek die hele plek spaar om hulle ontwil.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here antwoord: “As Ek 50 onskuldige mense in Sodom kry, sal Ek ter wille van hulle die hele stad spaar.”
Afrikaans 1933/1953 Toe sê die HERE: As Ek in Sodom vyftig regverdiges vind binne-in die stad, dan sal Ek die hele plek spaar om hulle ontwil.
Afrikaans 1983 Toe sê die Here: “As Ek vyftig regverdiges in Sodom kry, sal Ek die hele plek spaar oor hulle.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here het Abraham geantwoord: “As Ek in Sodom, in die stad, vyftig regverdiges vind, sal Ek die hele plek vergewe ter wille van hulle.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe sê die Here: “As Ek in Sodom 50 goeie mense kry, dan sal Ek al die mense in die stad se sonde vergewe.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het gesê: “As daar 50 goeie mense in Sodom is, sal Ek die stad ter wille van hulle spaar.”