Genesis 18:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Abraham het nader gekom en gesê: Sal jy ook die regverdige saam met die goddelose vernietig?
Afrikaans (NLV) 2011 Abraham het nadergekom en gevra: “Sal U die onskuldiges saam met die skuldiges uitroei?
Afrikaans 1933/1953 En Abraham het nader gekom en gesê: Sal U ook die regverdige saam met die goddelose ombring?
Afrikaans 1983 Abraham het toe nader gekom na die Here toe en gevra: “Sal U die regverdiges saam met die goddeloses vernietig?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Abraham gaan toe nader en vra: “Gaan U werklik •regverdiges saam met goddeloses verdelg?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Abraham kom toe nader en vra: “Sal U die goeie mense saam met die slegte mense straf?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Abraham vra Hom toe: “Gaan U almal doodmaak, skuldiges en onskuldiges?