Genesis 18:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die manne het hulle aangesig daarvandaan omgedraai en na Sodom gegaan, maar Abraham het nog voor die aangesig van die HERE gestaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Terwyl twee van die mans toe verder gaan in die rigting van Sodom, het die Here nog ’n rukkie by Abraham bly staan.
Afrikaans 1933/1953 Toe het die manne daarvandaan weggedraai en na Sodom gegaan, maar Abraham het nog bly staan voor die aangesig van die HERE.
Afrikaans 1983 Die mans het weggedraai Sodom toe, maar die Here het by Abraham bly staan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die manne het daarvandaan weggedraai en na Sodom gegaan. Maar Abraham het nog voor die Here bly staan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mans het omgedraai en na Sodom gegaan, maar Abraham het nog voor die Here gestaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Twee van die mans het solank aangestap na Sodom toe terwyl die Here nog ’n rukkie met Abraham gepraat het.