Genesis 18:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê die HERE: Omdat die geroep van Sodom en Gomorra groot is, en omdat hulle sonde baie swaar is;
Afrikaans (NLV) 2011 Toe sê die Here vir Abraham: “Die boosheid van die mense van Sodom en Gomorra het rugbaar geword, want hulle doen alles wat sondig is.
Afrikaans 1933/1953 Verder het die HERE gesê: Die geroep oor Sodom en Gomorra is waarlik groot, en hulle sonde is waarlik baie swaar.
Afrikaans 1983 Toe sê die Here: “Die geroep teen Sodom en Gomorra is hard. Hulle sonde is baie groot!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here sê toe: “Die hulpgeroep oor Sodom en Gomorra is werklik groot, en hulle sonde is werklik uitermate swaar.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe sê die Here: “Ek hoor baie mense kla oor die stede Sodom en Gomorra, want daardie mense doen baie sonde.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het toe vir Abraham alles vertel. “Ek is op pad Sodom en Gomorra toe,” het Hy gesê. “Hulle sonde skreeu ten hemele. Hulle doen die allerverskriklikste dinge.