Genesis 18:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê die HERE: Sal Ek vir Abraham verberg wat Ek doen?
Afrikaans (NLV) 2011 “Ek kan tog nie my voorneme vir Abraham wegsteek nie!” sê die Here.
Afrikaans 1933/1953 Daarop sê die HERE: Sal Ek vir Abraham verberg wat Ek gaan doen,
Afrikaans 1983 en toe dink die Here: sal Ek vir Abraham wegsteek wat Ek wil doen?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here het gesê: “Sal Ek vir Abraham geheim hou wat Ek gaan doen,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here dink toe: Ek sal nie stilbly nie, Ek sal vir Abraham vertel wat Ek wil doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Terwyl hulle so stap, het die Here gedink: “Sal Ek vir Abraham wegsteek wat Ek met Sodom gaan doen?