Genesis 18:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê die HERE vir Abraham: Waarom het Sara gelag en gesê: Sal ek verseker 'n kind baar wat oud is? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarop sê die Here vir Abraham: “Hoekom het Sara gelag? Hoekom het sy gesê: ‘Kan ’n bejaarde vrou soos ek regtig ’n kind in die wêreld bring?’ |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê die HERE vir Abraham: Waarom het Sara daar gelag en gedink: Sou ek ook werklik baar nou dat ek oud geword het? |
| Afrikaans 1983 | Toe vra die Here vir Abraham: “Waarom lag Sara? Waarom dink sy: sal ek werklik 'n kind in die wêreld bring noudat ek oud is? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe vra die Here vir Abraham: “Waarom het Sara gelag en dink sy, ‘Sal ek werklik nog geboorte kan gee terwyl ek al oud is?’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here vra toe vir Abraham: “Hoekom het Sara gelag en gedink sy kan nie meer 'n kind kry nie? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here vra toe vir Abraham: “Waarom het Sara netnou gelag? En waarom het sy gedink sy is te oud vir ’n kind? |