Genesis 18:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Abraham en Sara was oud en bejaard; en dit het opgehou om by Sara te wees soos vroue.
Afrikaans (NLV) 2011 Omdat sowel Abraham as Sara bejaard was en Sara reeds verby die ouderdom was dat sy kinders kon kry,
Afrikaans 1933/1953 Maar Abraham en Sara was oud, ver op hulle dae; dit het met Sara nie meer volgens die reël van die vroue gegaan nie.
Afrikaans 1983 Abraham en Sara was albei al baie oud, en Sara was verby die ouderdom van kinders in die wêreld bring,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Abraham en Sara was al oud, gevorderd in jare. Vir Sara het wat maandeliks met vroue gebeur, reeds opgehou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Abraham en Sara was altwee baie oud, en Sara was al te oud om kinders te kry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Abraham en Sara was egter al oud en Sara lankal verby die tyd dat ’n mens ’n kind kry.