Genesis 18:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die HERE het aan hom verskyn in die vlaktes van Mamre, en hy het op die hitte van die dag by die tentdeur gaan sit;
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here het weer by die groot bome van Mamre aan Abraham verskyn. Terwyl Abraham so in die middel van die dag by die ingang van sy tent sit,
Afrikaans 1933/1953 Daarna het die HERE aan hom verskyn by die terpentynbome van Mamre terwyl hy by die ingang van die tent sit op die warmste van die dag.
Afrikaans 1983 Die Here het aan Abraham verskyn by die groot bome van Mamre. Terwyl hy op die warmste van die dag by sy tentdeur sit,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here het aan Abraham verskyn by die akkerbome van Mamre terwyl hy op die hitte van die dag by die ingang van sy tent sit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het aan Abraham verskyn by die bome van Mamre. Abraham het by sy tent se deur gesit. Dit was op die warmste tyd van die dag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Op ’n dag het die Here weer na Abraham toe gekom. Dit was in die omgewing van Mamre naby die groot eikeboom. Abraham het by die ingang van sy tent gesit, want dit was die warmste tyd van die dag.