Genesis 17:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) God het vir Abraham gesê: Jy moet dan my verbond hou, jy en jou nageslag ná jou in hulle geslagte.
Afrikaans (NLV) 2011 “Jou deel van die ooreenkoms,” sê God vir Abraham, “is om die voorwaardes van die verbond na te kom. Dit geld vir jou en al die geslagte ná jou.
Afrikaans 1933/1953 Verder het God aan Abraham gesê: Maar jy moet my verbond hou, jy en jou nageslag njou, van geslag tot geslag.
Afrikaans 1983 Verder het God vir Abraham gesê: “Jy moet my verbond nakom, jy en jou nageslag en al hulle nageslagte.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) God het ook vir Abraham gesê: “En jy, my verbond moet jy nakom, jy en jou nageslag ná jou deur hulle geslagte heen.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) God het vir Abraham gesê: “Maar jy moet my verbond hou, jy en jou nageslag en hulle nageslagte.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God het verder gesê: “My ooreenkoms met jou en jou kinders moet julle van julle kant af gehoorsaam.