Genesis 17:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek sal jou uitermate vrugbaar maak, en Ek sal jou nasies maak, en konings sal uit jou voortkom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal jou talle nasate gee wat uit baie nasies sal bestaan. Daar sal ook konings uit jou nageslag voortkom. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ek sal jou buitengewoon vrugbaar maak: Ek sal jou tot nasies maak, en konings sal uit jou voortkom. |
| Afrikaans 1983 | Ek sal jou baie vrugbaar maak, Ek sal jou tot nasies maak, en konings sal uit jou voortkom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sal jou besonder vrugbaar maak en jou tot nasies maak. Konings sal uit jou voortkom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy sal 'n baie groot nageslag hê. Jy sal die voorvader wees van baie volke en konings. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Jou kinders sal baie kinders hê. Uit hulle sal groot nasies en belangrike konings kom. |