Genesis 17:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wat my betref, kyk, my verbond is met jou, en jy sal 'n vader van baie nasies word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Dit is my verbond wat Ek met jou sluit: Jy sal die voorsaat wees van baie nasies. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wat My aangaan, kyk, my verbond is met jou, en jy sal die vader van 'n menigte van nasies word. |
| Afrikaans 1983 | “Dit is my verbond met jou: jy sal die vader wees van 'n menigte nasies; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Wat My betref, kyk, my verbond met jou is: Jy sal die vader van 'n menigte nasies word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Ek maak hierdie verbond met jou: Jy sal die voorvader wees van baie volke, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | God het toe gesê: “Abram, dit is my deel van my ooreenkoms met jou: jy sal nog die pa van baie nasies en van ’n massa mense word. Ek dink baie aan hierdie belofte van My. |