Genesis 17:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Abram het op sy aangesig geval, en God het met hom gespreek en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Abram dit hoor, val hy met sy gesig op die grond. God sê toe vir hom: |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe val Abram op sy aangesig, en God het met hom gespreek en gesê: |
| Afrikaans 1983 | Abram het op sy knieë geval, en toe sê God vir hom: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Abram het neergeval met sy gesig teen die grond, en God het met hom gepraat: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Abram het met sy gesig teen die grond gaan lê, en die Here het vir hom gesê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Terwyl God nog gepraat het, het Abram voor Hom neergeval. |