Genesis 17:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Al die manne van sy huis wat in die huis gebore is en met geld van die vreemdeling gekoop is, is saam met hom besny. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | saam met al die ander mans en seuns in die huishouding, dié wat in die huishouding gebore is en dié wat as slawe gekoop is. |
| Afrikaans 1933/1953 | en al die manne van sy huis -- die wat in sy huis gebore en die wat van vreemdelinge met geld gekoop is, is saam met hom besny. |
| Afrikaans 1983 | Al die mans in Abraham se huis, die slawe wat in sy besit gebore is, en dié wat hy van vreemdes gekoop het, is saam met hom besny. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en ook al die manne van sy huishouding, die kinders uit sy huishouding en dié wat met geld gekoop is van vreemdes. Hulle is saam met hom besny. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Al die mans in sy huis is saam met hom besny, die slawe wat in sy huis gebore is en die slawe wat hy gekoop het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | so ook al sy werkers. Of hulle deel van sy huishouding was en of hulle van vreemdelinge gekoop is, hulle is almal besny. |