Genesis 17:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Op dieselfde dag is Abraham besny en sy seun Ismael. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Albei is op dieselfde dag besny |
| Afrikaans 1933/1953 | Op daardie selfde dag is Abraham en sy seun Ismael besny |
| Afrikaans 1983 | Abraham en Ismael is op presies dieselfde dag besny. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Op dieselfde dag is Abraham en sy seun Ismael besny, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Abraham en sy seun Ismael is op dieselfde dag besny. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Albei is saam op dieselfde dag besny, |