Genesis 17:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Abraham was nege en negentig jaar oud toe hy aan die vlees van sy voorhuid besny is.
Afrikaans (NLV) 2011 Abraham was 99 jaar oud toe hy besny is
Afrikaans 1933/1953 En Abraham was nege en negentig jaar oud toe hy aan die vlees van sy voorhuid besny is.
Afrikaans 1983 Abraham was nege en negentig toe hy besny is,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Abraham was nege-en-negentig jaar oud toe hy besny is aan die vlees van sy voorhuid,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Abraham was 99 jaar oud toe hy besny is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Abraham was 99 jaar oud toe hy besny is,