Genesis 17:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar my verbond sal Ek met Isak oprig wat Sara vir jou op hierdie vasgestelde tyd in die volgende jaar sal baar. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar my verbond is met Isak wat Sara ongeveer hierdie tyd volgende jaar vir jou in die wêreld sal bring.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar my verbond sal Ek oprig met Isak wat Sara vir jou anderjaar op hierdie tyd sal baar. |
| Afrikaans 1983 | Maar dit is met Isak, die seun wat Sara vir jou oor 'n jaar in die wêreld sal bring, dat Ek my verbond sal nakom.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar my verbond sal Ek handhaaf met Isak, wat Sara teen hierdie tyd volgende jaar vir jou in die wêreld sal bring.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Maar Ek maak my verbond met Isak, die seun wat Sara oor 'n jaar vir jou sal kry.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar My hart is veral by Isak, by die kind wat Sara vir jou oor ’n jaar in die wêreld sal bring.” |