Genesis 17:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek sal my verbond sluit tussen My en jou en jou uitermate vermeerder. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal my verbond met jou maak en jy sal ’n groot nasie word.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ek wil my verbond sluit tussen My en jou, en jou buitengewoon vermeerder. |
| Afrikaans 1983 | Ek sal my verbond met jou sluit en baie, baie mense uit jou laat voortkom.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek wil my verbond tussen My en jou bekragtig en jou buitengewoon laat vermeerder.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dan sal Ek 'n verbond maak met jou. Ek sal vir jou 'n baie groot nageslag gee.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ek sluit ’n ooreenkoms met jou dat Ek sal sorg dat jy eendag ’n groot nageslag het.” |