Genesis 17:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Abraham het vir God gesê: Mag Ismael voor U lewe! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Abraham sê toe vir God: “Ja, mag Ismael maar net voor U lewe!” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Abraham sê aan God: Ag, mag Ismael lewe voor u aangesig! |
| Afrikaans 1983 | En Abraham het vir God gesê: “As Ismael maar net in u teenwoordigheid kan bly lewe!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe sê Abraham vir God: “As Ismael maar net voor U kan leef!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Abraham sê toe vir God: “Ek bid dat U vir Ismael sal laat lewe.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Abraham maak toe sy keel skoon en sê: “Here, daar is mos nog die ander seun, Ismael. Wil U hom nie eerder vat en vir hom goed wees nie?” |