Genesis 17:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek sal haar seën en vir jou ook 'n seun uit haar gee; ja, Ek sal haar seën, en sy sal 'n moeder van nasies wees; konings van volke sal van haar wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek sal haar seën en sy sal vir jou ’n seun in die wêreld bring. Ek sal haar beslis ryklik seën. Sy sal moeder word van baie nasies en uit haar nageslag sal daar konings voortkom.”
Afrikaans 1933/1953 En Ek sal haar seën en jou uit haar ook 'n seun gee; ja, Ek sal haar seën, sodat sy tot nasies sal word; konings van volke sal uit haar voortkom.
Afrikaans 1983 Ek sal haar seën en vir jou 'n seun uit haar gee. Ja, Ek sal haar seën, en nasies en konings van volke sal uit haar voortkom.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek sal haar seën, en boonop sal Ek uit haar vir jou 'n seun gee. Ek sal haar seën, en sy sal tot nasies word; konings van volke sal uit haar voortkom.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sal haar seën en sy sal vir jou 'n seun kry. Ja, Ek sal haar seën, en uit haar nageslag sal volke en konings kom.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek sal haar seën en sy sal vir jou ’n seun baar. Ja, Ek sal haar seën, en uit haar sal daar nog baie nasies en belangrike leiers gebore word.”