Genesis 17:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Julle moet die vlees van julle voorhuid besny; en dit sal 'n teken wees van die verbond tussen My en jou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle moet aan die voorhuid besny word. Dit is die teken van die verbond tussen My en julle. |
| Afrikaans 1933/1953 | julle moet aan die vlees van julle voorhuid besny word, en dit sal 'n teken wees van die verbond tussen My en julle. |
| Afrikaans 1983 | Julle moet besny word aan die voorhuid. Dit is die verbondsteken tussen My en julle: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle moet besny word aan die vlees van julle voorhuide. Dit sal dien as teken van die verbond tussen My en julle. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit sal die bewys wees van die verbond tussen My en julle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Elkeen se voorhuid moet met ’n mes besny word. Dit sal die bewys wees dat julle Myne is en dat Ek julle God is. |