Genesis 16:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die Engel van die HERE het haar gevind by 'n waterfontein in die woestyn, by die fontein op die pad na Sur. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die engel van die Here het haar by ’n fontein in die woestyn op pad na Sur gekry. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die Engel van die HERE het haar by 'n fontein in die woestyn gevind, by die fontein op pad na Sur, |
| Afrikaans 1983 | Die Engel van die Here het vir Hagar ontmoet by 'n fontein in die woestyn, die fontein langs die pad na Sur toe, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die •Engel van die Here het haar by 'n waterbron in die woestyn, by die fontein op die pad na Sur, aangetref. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Engel van die Here het die slavin by 'n fontein in die woestyn gekry. Die fontein was langs die pad na die stad Sur. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het deur sy Engel vir Hagar by ’n fontein in die woestyn ontmoet. Dit is die fontein op die pad na Sur. Hy vra haar toe: “Hagar, Sarai se slavin, sê My, waarvandaan kom jy en waarheen gaan jy?” |