Genesis 16:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Hagar het vir Abram 'n seun gebaar, en Abram het sy seun, wat Hagar gebaar het, Ismael genoem.
Afrikaans (NLV) 2011 Later het Hagar vir Abram ’n seun in die wêreld gebring. Abram het hom Ismael genoem.
Afrikaans 1933/1953 En Hagar het vir Abram 'n seun gebaar; en Abram het sy seun wat Hagar gebaar het, Ismael genoem.
Afrikaans 1983 Hagar het vir Abram 'n seun in die wêreld gebring, en Abram het sy seun wat Hagar in die wêreld gebring het, Ismael genoem.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hagar het vir Abram 'n seun in die wêreld gebring, en Abram het sy seun wat Hagar in die wêreld gebring het, Ismael genoem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hagar het 'n seun gekry vir Abram. Abram het hom Ismael genoem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hagar het na Abram en Sarai teruggegaan. Na ’n ruk is haar seun gebore. Abram het die kind Ismael genoem.