Genesis 16:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê die Engel van die HERE vir haar: Ek sal jou nageslag uitermate vermeerder, sodat dit nie getel sal word in menigte nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die engel van die Here sê ook: “Ek sal vir jou ’n groot nageslag gee wat nie getel kan word nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Verder sê die Engel van die HERE vir haar: Ek sal jou nageslag grootliks vermeerder, sodat dit vanweë die menigte nie getel kan word nie. |
| Afrikaans 1983 | Verder het die Engel van die Here vir haar gesê: “Ek sal jou nageslag so baie maak dat hulle te veel sal wees om te tel.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Engel van die Here het vir haar gesê: “Ek sal jou nageslag besonder baie maak, sodat hulle vanweë hulle getalle nie getel kan word nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal jou nageslag baie groot maak. Hulle sal so baie wees dat niemand hulle sal kan tel nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal jou nageslag so baie maak dat hulle nie getel kan word nie.” |