Genesis 16:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Sarai, die vrou van Abram, het vir hom geen kinders gebaar nie, en sy het 'n slavin gehad, 'n Egiptiese, met die naam van Hagar. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar Sarai, Abram se vrou, het nog geen kinders gehad nie. Sarai het ’n Egiptiese slavin gehad met die naam Hagar. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar Sarai, die vrou van Abram, het vir hom geen kinders gebaar nie; en sy het 'n Egiptiese slavin gehad met die naam van Hagar. |
| Afrikaans 1983 | Sarai het nog nie vir haar man Abram 'n kind in die wêreld gebring gehad nie. Sy het 'n Egiptiese slavin met die naam Hagar gehad. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sarai, Abram se vrou, het nie vir hom kinders in die wêreld gebring nie. Maar sy het 'n Egiptiese slavin gehad; haar naam was Hagar. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Abram se vrou Sarai het nog nie vir hom 'n kind gekry nie. Sarai het 'n slavin uit Egipte gehad. Haar naam was Hagar. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Na al die jare was Abram se vrou, Sarai, steeds kinderloos. Uit frustrasie het sy haar Egiptiese slavin, Hagar, na Abram toe gevat en gesê: |