Genesis 15:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy sê vir hom: Neem vir my 'n driejaaroud vers en 'n driejaaroud bokooi en 'n driejaaroud ram en 'n tortelduif en 'n jong duif.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here antwoord hom: “Bring vir My ’n driejaaroud verskalf, ’n driejaaroud bokooi, ’n driejaaroud ram, ’n tortelduif en ’n jong duif.”
Afrikaans 1933/1953 En Hy antwoord hom: Neem vir My 'n driejaaroud vers en 'n driejaaroud bokooi en 'n driejaaroud ram en 'n tortelduif en 'n jong duif.
Afrikaans 1983 Toe beveel die Here hom: “Bring vir My 'n vers, 'n bok en 'n skaapram, almal drie jaar oud, en 'n tortelduif en 'n jong duif.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe sê die Here vir hom: “Bring vir My 'n drie jaar oud verskalf, 'n drie jaar oud bok, 'n drie jaar oud skaapram, 'n tortelduif en 'n jong duif.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En die Here sê vir hom: “Bring vir My 'n vers-kalf en 'n bok en 'n skaap-ram, almal drie jaar oud. Bring ook 'n tortelduif en 'n ander duif.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het hom so geantwoord: “Bring vir My ’n vers, ’n bok en ’n skaapram, almal so drie jaar oud. En bring ook sommer ’n tortelduif en ’n jong duif saam.”