Genesis 15:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy sê: HERE HERE, waaraan sal ek weet dat ek dit sal beërwe?
Afrikaans (NLV) 2011 Maar Abram antwoord Hom: “Oppermagtige Here, hoe kan ek verseker weet dat dit aan my sal behoort?”
Afrikaans 1933/1953 En hy sê: Here HERE, waaraan sal ek weet dat ek dit in besit sal neem?
Afrikaans 1983 Maar Abram vra: “Hoe sal ek weet dat ek dit sal besit, Here my God?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het gevra: “ Here, my Heer, waaraan sal ek weet dat ek dit in besit sal neem?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe vra Abram: “Here, my Here, hoe kan ek seker wees dat hierdie land myne sal wees?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Abram het vinnig gereageer: “Maar hoe weet ek dit, Here? Hoe weet ek dat alles eendag myne sal wees?”