Genesis 15:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar in die vierde geslag sal hulle hierheen terugkom, want die ongeregtigheid van die Amoriete is nog nie vol nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Vier geslagte ná jou, wanneer die sonde van die Amoriete ryp geword het vir oordeel, sal jou nageslag terugkom na hierdie land toe.”
Afrikaans 1933/1953 En die vierde geslag sal hierheen terugkom, want die ongeregtigheid van die Amoriete is tot nog toe nie vol nie.
Afrikaans 1983 Die vierde geslag ná jou sal hiernatoe terugkom. Dan eers sal die ongeregtigheid van die Amoriete sy volle maat bereik het.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die vierde geslag sal hierheen terugkeer. Want die •Amoriete se sondeskuld het nog nie sy volle maat bereik nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) In die vierde geslag sal jou nageslag weer terugkom na hierdie land. Dan sal dit die regte tyd wees om die Amoriete te straf oor hulle baie sonde.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vier geslagte later sal jou kinders weer na hierdie land terugkom. Dan sal die Amoriete se tyd kom om oor hulle sondes gestraf te word.”