Genesis 15:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ná hierdie dinge het die woord van die HERE in 'n gesig tot Abram gekom en gesê: Moenie bang wees nie, Abram, Ek is jou skild en jou loon uitermate groot. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarna het die Here in ’n visioen aan Abram verskyn en vir hom gesê: “Moenie bang wees nie, Abram, want Ek sal jou beskerm en jou beloning sal groot wees.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Nhierdie dinge het die woord van die HERE tot Abram gekom in 'n gesig en gesê: Vrees nie, Abram, Ek is vir jou 'n skild en jou loon is baie groot. |
| Afrikaans 1983 | Hierna het die woord van die Here in 'n gesig tot Abram gekom: “Moenie bang wees nie, Abram, Ek beskerm jou! Jou beloning sal baie groot wees.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ná verloop van tyd het die woord van die Here tot Abram gekom in 'n visioen: “Moenie bang wees nie, Abram! Ek is 'n skild vir jou. Jou loon is baie groot.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hierna het Abram gedroom die Here sê vir hom: “Abram, jy moenie bang wees nie. Ek sal jou beskerm. Ek sal vir jou baie gee.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Na ’n ruk het die Here in ’n gesig na Abram toe gekom. Hy het vir hom gesê: “Moenie bang wees nie, Abram! Ek is naby jou en Ek pas jou op. Ek sal jou nog baie dinge gee.” |