Genesis 14:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Met Kedorlaomer, die koning van Elam, en met Tidal, die koning van die nasies, en Amrafel, die koning van Sinear, en Arjok, die koning van Ellasar; vier konings met vyf.
Afrikaans (NLV) 2011 teen koning Kedorlaomer van Elam, en die konings van Gojim, Sinar en Ellasar — dit is vyf konings teen vier.
Afrikaans 1933/1953 teen Kedor-Laomer, die koning van Elam, en T¡deal, die koning van die nasies, en Amrafel, die koning van S¡near, en Ar¡og, die koning van Ell sar: vier konings teen vyf.
Afrikaans 1983 teenoor koning Kedorlaomer van Elam, koning Tidal van Gojim, koning Amrafel van Sinar, koning Arjok van Ellasar, vyf konings teen vier.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) teen Kedorlaomer, die koning van Elam, teen Tidal, die koning van Gojim, teen Amrafel, die koning van Sinar en teen Arjog, die koning van Ellasar – vier konings teen vyf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) teen koning Kedorlaomer van Elam, koning Tidal van Gojim, koning Amrafel van Sinar, en koning Arjok van Ellasar. Daar was vier konings teen vyf konings.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Teenoor hulle het die gevegsmagte van koning Kedorlaomer van Elam, koning Tidal van Gojim, koning Amrafel van Sinar, en koning Arjok van Ellasar stelling ingeneem. Hierdie vier konings moes toe teen die ander vyf se magte veg.