Genesis 14:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die Horiete op hulle gebergte Seïr, tot by Elparan wat by die woestyn is.
Afrikaans (NLV) 2011 en die Goriete in die Seïrberge tot so ver as El-Paran, kort by die woestyn.
Afrikaans 1933/1953 en die Horiete op hulle gebergte Se‹r, tot by El-Paran wat aan die woestyn lê.
Afrikaans 1983 en die Goriete in die Seïrberge tot by El-Paran in die woestyn.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en die Horiete in die berge van Seïr tot by El-Paran, wat aan die woestyn grens.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en die Goriete in die Seïr-berge tot by El-Paran langs die woestyn.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) en die Goriete in die Seïrberge tot by El-Paran aan die randjie van die woestyn vernietig.