Genesis 14:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En in die veertiende jaar het Kedor-Laomer en die konings wat by hom was, gekom en die Refaïete verslaan in Asterot-Karnaim en die Susims in Gam en die Emiete in Shaveh Kirjataim,
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Jaar later het Kedorlaomer en sy bondgenote hulle aangeval. Hulle het die Refaïete verslaan in Asterot-Karnajim, die Sussiete in Ham, die Emiete in die Kirjatajimvlakte
Afrikaans 1933/1953 Toe kom Kedor-Laomer in die veertiende jaar, en die konings wat saam met hom was, en hulle verslaan die Refa‹ete in Asterot-Karnaim en die Susiete in Ham en die Emiete in die vlakte van Kirjat im
Afrikaans 1983 In die veertiende jaar het Kedorlaomer en die konings wat saam met hom was, gekom en die Refaïete verslaan in Asterot-Karnajim, die Sussiete in Ham, die Emiete in die Kirjatajimvlakte
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In die veertiende jaar het Kedorlaomer en die konings wat saam met hom was, toe gekom en die Refaïete verslaan in Asterot-Karnajim, die Susiete in Ham, die Emiete in Sawe-Kirjatajim,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) In die veertiende jaar het koning Kedorlaomer en die drie konings wat saam met hom was, gekom om oorlog teen die vyf ander konings te maak. Hulle het die Refaïete in Asterot-Karnajim oorwin, die Sussiete in Ham, die Emiete in die Kirjatajim-vallei,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Jaar later het Kedorlaomer en sy bondgenote met ’n militêre veldtog begin. Blitssnel het hulle die Refaïete in Asterot-Karnajim, die Sussiete in Ham, die Emiete in die Kirjatajimvlakte