Genesis 14:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Twaalf jaar het hulle Kedor-Laomer gedien, en in die dertiende jaar het hulle in opstand gekom.
Afrikaans (NLV) 2011 Twaalf jaar lank was hulle onderdanig aan Kedorlaomer, maar in die dertiende jaar het hulle in opstand gekom.
Afrikaans 1933/1953 Twaalf jaar lank het hulle Kedor-Laomer toe al gedien, maar in die dertiende jaar het hulle opstandig geword.
Afrikaans 1983 Twaalf jaar was die gebied onderhorig aan Kedorlaomer, maar in die dertiende jaar het dit gerebelleer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Twaalf jaar lank het hulle Kedorlaomer gedien, maar in die dertiende jaar het hulle in opstand gekom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die vyf konings het koning Kedorlaomer gedien, hy het twaalf jaar lank oor hulle regeer. Maar in die dertiende jaar wou hulle hom nie meer dien nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Twaalf jaar lank moes hulle Kedorlaomer dien, maar in die dertiende jaar het hulle net besluit om te rebelleer.