Genesis 14:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê die koning van Sodom vir Abram: Gee vir my die persone en neem die goed vir jou.
Afrikaans (NLV) 2011 Die koning van Sodom sê vir hom: “Gee net my mense terug, maar hou die besittings vir jouself.”
Afrikaans 1933/1953 En die koning van Sodom sê vir Abram: Gee my die mense, maar neem die goed vir uself.
Afrikaans 1983 Die koning van Sodom het vir Abram gesê: “Gee my net die mense en vat die besittings vir jou.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die koning van Sodom het vir Abram gesê: “Gee vir my die mense; die besittings kan jy vir jouself vat.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die koning van Sodom het vir Abram gesê: “Gee vir my net die mense terug wat die vyand gevang het, en neem vir jou die goed.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die koning van Sodom het toe vir Abram gesê: “Jy kan al die buit vir jou hou, maar gee die mense vir my terug.”