Genesis 14:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Geseënd is die Allerhoogste God wat U vyande in U hand gegee het. En hy het hom tiendes van alles gegee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En geseënd is God die Allerhoogste wat jou bemagtig het om oor jou vyande te seëvier.” Toe gee Abram vir Melgisedek ’n tiende van alles wat hy teruggekry het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En geseënd is God, die Allerhoogste, wat u vyande in u hand gegee het. Toe gee hy hom die tiende van alles. |
| Afrikaans 1983 | Geloof sy God die Allerhoogste! Hy het jou vyand in jou mag oorgegee.” Toe het Abram vir Melgisedek 'n tiende van alles gegee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | God, die Allerhoogste, moet geprys word, Hy wat jou teenstanders in jou hand oorgelewer het.” Abram het toe vir hom 'n tiende van alles gegee. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek prys die Hoogste God, want Hy het jou gehelp om jou vyande te oorwin.” Abram het toe vir Melgisedek een tiende gegee van alles wat hy teruggebring het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Loof Hom, die allerhoogste God, wat jou van jou vyande gered het.” Abram was so aangegryp dat hy Melgisedek ’n tiende van alles gegee het. |