Genesis 14:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dat hulle oorlog gevoer het teen Bera, die koning van Sodom, en teen Birsa, die koning van Gomorra, en Sinab, die koning van Adma, en Semeber, die koning van Seboim, en die koning van Bela, dit is Soar.
Afrikaans (NLV) 2011 het opgetrek teen koning Bera van Sodom, koning Birsa van Gomorra, koning Sinab van Adma, koning Semeber van Sebojim en die koning van Bela (dit is Soar).
Afrikaans 1933/1953 het hulle oorlog gevoer teen Bera, die koning van Sodom, en teen Bisra, die koning van Gomorra, S¡neab, die koning van Adma, en Sem,ber, die koning van Seboim, en teen die koning van Bela, dit is Soar.
Afrikaans 1983 oorlog gemaak het teen koning Bera van Sodom, koning Birsa van Gomorra, koning Sinab van Adma, koning Semeber van Sebojim, en teen die koning van Bela, dit is Soar,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) dat hulle oorlog voer teen Bera, koning van Sodom, Birsa, koning van Gomorra, Sinab, koning van Adma, Semeber, koning van Sebojim, en teen die koning van Bela – dit is Soar.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het oorlog gemaak teen koning Bera van Sodom, koning Birsa van Gomorra, koning Sinab van Adma, koning Semeber van Sebojim en die koning van Bela. Bela se ander naam was Soar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Bera (die koning van Sodom), Birsa (die koning van Gomorra), Sinab (die koning van Adma), Semeber (die koning van Sebojim), en Soar (die koning van Bela).