Genesis 14:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het hom geseën en gesê: Geseënd is Abram van die Allerhoogste God, die eienaar van hemel en aarde!
Afrikaans (NLV) 2011 Melgisedek het Abram geseën en gesê: “Geseënd is Abram deur God die Allerhoogste, die Skepper van hemel en aarde.
Afrikaans 1933/1953 en hom geseënen gesê: Geseënd is Abram deur God, die Allerhoogste, die Skepper van hemel en aarde.
Afrikaans 1983 en hom geseën: “Mag Abram geseën word deur God die Allerhoogste, Skepper van hemel en aarde.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het Abram geseën en gesê: “Geseënd is Abram deur God, die Allerhoogste, skepper van die hemel en die aarde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het Abram geseën en gesê: “Abram, die Hoogste God wat die hemel en die aarde gemaak het, seën jou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Die allerhoogste God, die Skepper van hemel en aarde, is naby jou en sal jou gelukkig maak.