Genesis 14:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Melgisedek, die koning van Salem, het brood en wyn gebring, en hy was die priester van die Allerhoogste God. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Melgisedek, die koning van Salem, het vir hom brood en wyn gebring. Hy was ook ’n priester van God die Allerhoogste. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Melgis,dek, die koning van Salem, wat 'n priester van God, die Allerhoogste, was, het brood en wyn gebring |
| Afrikaans 1983 | Melgisedek, koning van Salem en priester van God die Allerhoogste, het vir Abram kos en wyn gebring |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Melgisedek, die koning van Salem, het brood en wyn gebring. Hy was 'n priester van God, die Allerhoogste. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Melgisedek, die koning van Salem, was 'n priester van die Hoogste God. Hy het vir Abram brood en wyn gebring. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nog ’n ent verder het Abram vir Melgisedek ontmoet. Hy was die koning van Salem en ’n priester van die allerhoogste God. Hy het vir Abram kos en wyn gegee, hom geseën en toe gesê: |