Genesis 14:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dit het gebeur in die dae van Amrafel, die koning van Sinear, Arjog, die koning van Ellasar, en Kedorlaomer, die koning van Elam, en die koning van Tidal van die nasies;
Afrikaans (NLV) 2011 Omtrent hierdie tyd het daar oorlog in die omgewing uitgebreek. Koning Amrafel van Sinar, koning Arjok van Ellasar, koning Kedorlaomer van Elam en koning Tidal van Gojim
Afrikaans 1933/1953 En in die dae van Amrafel, die koning van S¡near, Ar¡og, die koning van Ell sar, Kedor-Laomer, die koning van Elam, en T¡deal, die koning van die nasies,
Afrikaans 1983 Dit was in dié tyd dat koning Amrafel van Sinar, koning Arjok van Ellasar, koning Kedorlaomer van Elam en koning Tidal van Gojim
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit gebeur toe in die dae van Amrafel, koning van Sinar, Arjog, koning van Ellasar, Kedorlaomer, koning van Elam, en Tidal, koning van Gojim,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) In daardie tyd was daar vier konings wat oorlog kom maak het. Hulle was koning Amrafel van Sinar, koning Arjok van Ellasar, koning Kedorlaomer van Elam en koning Tidal van Gojim.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Op ’n dag het Amrafel (die koning van Sinar), Arjok (die koning van Ellasar), Kedorlaomer (die koning van Elam) en Tidal (die koning van Gojim) besluit om oorlog te maak teen