Genesis 13:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Abram vir Lot: Laat daar tog geen twis wees tussen my en jou en tussen my veewagters en jou veewagters nie; want ons is broeders.
Afrikaans (NLV) 2011 Abram het die saak met Lot bespreek. “Hierdie getwis tussen ons veewagters moet einde kry,” het hy gesê. “Ons is tog naby familie!
Afrikaans 1933/1953 Toe sê Abram vir Lot: Laat daar tog geen twis wees tussen my en jou, en tussen my wagters en jou wagters nie; ons is mos broers.
Afrikaans 1983 Toe sê Abram vir Lot: “Daar behoort nie 'n getwis te wees tussen my en jou en tussen my veewagters en joune nie, want ons is familie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Abram sê toe vir Lot: “Laat daar tog nie stryd wees tussen my en jou, en tussen my veewagters en jou veewagters nie. Ons is immers broers.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Abram sê toe vir Lot: “Ek en jy moenie met mekaar stry en rusie maak nie, en ook nie my skaapwagters met joune nie, want ons is familie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Abram het toe vir Lot gesê: “Laat daar tog nie spanning tussen ons twee wees nie, en ook nie tussen ons werksmense nie. Ons is tog immers familie.