Genesis 13:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Tot by die plek van die altaar wat hy eers daar gemaak het; en Abram het daar die Naam van die HERE aangeroep. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dis die plek waar Abram destyds die altaar gebou het. Hier het hy weer die Here aanbid. |
| Afrikaans 1933/1953 | na die plek van die altaar wat hy vroeër daar gebou het. En Abram het daar die Naam van die HERE aangeroep. |
| Afrikaans 1983 | die plek waar hy vroeër 'n altaar gebou het. Daar het Abram die Naam van die Here aangeroep. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | die plek van die altaar wat hy voorheen daar gebou het. Daar het Abram die Naam van die Here aangeroep. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit was die plek waar hy voorheen 'n altaar gebou het. Abram het die Here daar aanbid. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dis dieselfde plek waar hy destyds vir die eerste keer ’n altaar vir die Here gebou het. Daar het hy na die Here geroep in gebed. |