Genesis 13:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het op sy reise getrek van die suide af tot by Bet-el, na die plek waar sy tent aan die begin was, tussen Bet-el en Hai; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het van plek tot plek deur die Negev getrek op pad na Bet-El toe, na die plek tussen Bet-El en Ai, waar hy voorheen kamp opgeslaan het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het van plek tot plek uit die Suidland getrek tot by Bet-el, na die plek waar sy tent in die begin gestaan het, tussen Bet-el en Ai, |
| Afrikaans 1983 | Hy het van plek tot plek uit die Suidland getrek na Bet-El toe, na die plek waar sy tente aan die begin gestaan het, tussen Bet-El en Ai, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het van staanplek tot staanplek uit die Negev getrek tot by Bet-El, tot by die plek waar sy tent vroeër tussen Bet-El en Ai gestaan het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het elke dag verder getrek totdat hy weer by dieselfde plek gekom het waar hy voorheen sy tente opgeslaan het. Dit was tussen die stede Bet-El en Ai. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het rus-rus deur die suidelike woestyn getrek, tot by Bet-El. Hy het weer by die plek tussen Bet-El en Ai gekom waar sy tent vroeër gestaan het. |