Genesis 13:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Abram was baie ryk aan vee, aan silwer en aan goud. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Abram was baie ryk aan lewende hawe, silwer en goud. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Abram was baie ryk aan vee, aan silwer en goud. |
| Afrikaans 1983 | Abram was baie ryk aan vee en silwer en goud. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Abram was 'n baie vermoënde man met vee, silwer en goud. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Abram was baie ryk. Hy het baie diere en silwer en goud gehad. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Abram was baie ryk. Hy het ’n groot klomp vee, silwer en goud gehad. |