Genesis 13:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Staan op, loop deur die land in sy lengte en in sy breedte; want Ek sal dit aan jou gee.
Afrikaans (NLV) 2011 Kom, trek nou kruis en dwars deur die land, want Ek gee dit vir jou.”
Afrikaans 1933/1953 Maak jou klaar, trek die land deur in sy lengte en sy breedte, want Ek sal dit aan jou gee.
Afrikaans 1983 Trek nou deur die land, deur sy lengte en sy breedte, want Ek gee dit vir jou.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maak gereed, deurkruis die land in sy lengte en breedte, want aan jou gee Ek dit.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy mag nou deur die hele land trek, want Ek gee dit vir jou.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Gaan loop net ’n bietjie deur die hele land en weet: waar jy ook al kom, Ek sal dit eendag vir jou gee.”